Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balie
balie [boodskap #132632] Mon, 10 August 2020 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Balies
Balies
balie
Afbreking: ba•lie


Selfstandige naamwoord: balie
Meervoud: balies
Verkleinwoord: balietjie
Meervoud van verkleining: balietjies

Betekenis:
• (juridies) 'n Beroepsvereniging van advokate; al die advokate saam.
• 'n Vat of kuip.

Gebruik:
• Hy studeer in die regte en word later tot die balie toegelaat.
• Wielie, wielie, walie, die aap sit op 'n balie. Gooi jou vuil wasgoed in die balie.

Afgelei:
• tjankbalie
• wasbalie
• wynbalie

Vertaling:
Engels: bar, advocacy; barel, tub
Nederlands: advocatuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflas
Volgende onderwerp: akker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:38:57 UTC 2025