aflas [boodskap #132631] |
Mon, 10 August 2020 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aflas
Afbreking: af•las
Samestelling: af + las
Werkwoord: las af, aflas
Verlede tyd: het afgelas
Betekenis:
• Opdrag gee dat iets nie meer sal gebeur of voorgaan nie.
Gebruik:
• Hulle moes inderhaas die partytjie weens die slegte weer aflas.
• Die vertoning is tot verdere kennisgewing afgelas.
Sinoniem:
• kanselleer
• afstel
Vertaling:
Engels: to cancel, nullify
Nederlands: afgelasten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|