| rooibruin [boodskap #132616] |
So., 09 Augustus 2020 16:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25101 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooibruin
Afbreking: rooi•bruin
Samestelling: rooi + bruin
Byvoeglike naamwoord: rooibruin
Vergrotende trap: rooibruiner
Oortreffende trap: rooibruinste
Attributief: rooibruin
Betekenis:
• Met 'n skakering tussen rooi en bruin (meer rooi as bruin).
Gebruik:
• Die besoedelde water is rooibruin van kleur.
Vertaling:
Engels: russet
Nederlands: roodbruin
Selfstandige naamwoord: rooibruin
Meervoud: rooibruines
Betekenis:
• Die kleur tussen rooi en bruin.
Gebruik:
• Het julle die sandale in bruinrooi?
Vertaling:
Engels: red-brown
Nederlands: roodbruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|