rooibruin [boodskap #132616] |
Sun, 09 August 2020 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooibruin
Afbreking: rooi•bruin
Samestelling: rooi + bruin
Byvoeglike naamwoord: rooibruin
Vergrotende trap: rooibruiner
Oortreffende trap: rooibruinste
Attributief: rooibruin
Betekenis:
• 'n Skakering van rooi en bruin.
Gebruik:
• Die besoedelde water is rooibruin van kleur.
Vertaling:
Engels: russet
Nederlands: roodbruin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|