distopie [boodskap #132611] |
Sun, 09 August 2020 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
distopie
Afbreking: dis•to•pie
Selfstandige naamwoord: distopie
Meervoud: distopieë
Betekenis:
• 'n Samelewing waar ongunstige of haglike omstandighede heers, tipies met 'n afwesigheid van vryhede en die onderdrukking of vervolging van dié wat teen die bestel is.
Gebruik:
• Die deursnee mens sal beslis nie in 'n distopie wou lewe nie.
Antoniem:
• utopie
Afgelei:
• distopies
Vertaling:
Engels: dystopia
Nederlands: dystopie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|