ileum [boodskap #132609] |
Sun, 09 August 2020 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ileum
Afbreking: i•le•um
Selfstandige naamwoord: ileum
Meervoud: ileums
Betekenis:
• Die derde en laaste deel van die dunderm, tussen die jejunum en die dikderm.
Gebruik:
• Die ileum is ongeveer 3,5 meter lank en word deur die ileumklep van die blindederm geskei.
Sinoniem:
• kronkelderm
Vertaling:
Engels: ileum
Nederlands: ileum, kronkeldarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|