soutloos [boodskap #132604] |
Sa, 08 Augustus 2020 15:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soutloos
Afbreking: sout•loos
Samestelling: sout + -loos
Byvoeglike naamwoord: soutloos
Attributief: soutlose
Betekenis:
• Sonder sout.
Gebruik:
• Indien die see oorspronklik soutloos was, sou dit ongeveer 12 miljoen jaar neem om die huidige soutkonsentrasie te bereik.
Vertaling:
Engels: saltless
Nederlands: zoutloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|