Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landnaam
landnaam [boodskap #132602] Sat, 08 August 2020 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
landnaam
Afbreking: land•naam
Samestelling: land + naam
Uitspraak: /ˈlant.nɑːm/


Selfstandige naamwoord: landnaam
Meervoud: landname
Verkleinwoord: landnaampie
Meervoud van verkleining: landnaampies

Betekenis:
• Die naam van 'n land.

Gebruik:
• Die inheemse landnaam verskil sterk van die name wat in die buiteland vir Hongarye gebruik word.

Wisselvorm:
• landsnaam

Vertaling:
Engels: country name
Nederlands: landsnaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toejuig
Volgende onderwerp: bruidskat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:03:54 UTC 2025