toejuig [boodskap #132601] |
Sat, 08 August 2020 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toejuig
Afbreking: toe•juig
Samestelling: toe + juig
Werkwoord: juig toe, toejuig
Verlede tyd: het toegejuig
Betekenis:
• Skree en hande klap om goedkeuring of bewondering te toon.
Gebruik:
• "Ons gaan hulle wys," skree hy woedend terwyl die ander hom toejuig.
Antoniem:
• uitjou
Afgelei:
• toejuiging
Vertaling:
Engels: to applaud, cheer
Nederlands: applaudisseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|