soeklig [boodskap #132599] |
Sat, 08 August 2020 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soeklig
Afbreking: soek•lig
Samestelling: soek + lig
Selfstandige naamwoord: soeklig
Meervoud: soekligte
Verkleinwoord: soekliggie
Meervoud van verkleining: soekliggies
Betekenis:
• 'n Sterk gerigte lig of lamp waarmee dinge in die donker opgespoor word.
• (figuurlik) Fokus op iets plaas.
Gebruik:
• Die polisiehelikopter rig sy soeklig op die vlugtende misdadigers.
• Die gedrag van boelies word weereens onder die soeklig geplaas.
Vertaling:
Engels: searchlight, spotlight
Nederlands: zoeklicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|