dwarrelwind [boodskap #132597] |
Sat, 08 August 2020 11:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwarrelwind
Afbreking: dwar•rel•wind
Samestelling: dwarrel + wind
Selfstandige naamwoord: dwarrelwind
Meervoud: dwarrelwinde
Verkleinwoord: dwarrelwindtjie
Meervoud van verkleining: dwarrelwindjies
Betekenis:
• 'n Lugstroom wat draai en kolk, gewoonlik kleiner in omvang as 'n tornado of orkaan.
Gebruik:
• 'n Dwarrelwind het die huis se dak afgeruk.
Sinoniem:
• warrelwind
• werwelwind
Vertaling:
Engels: whirlwind, dust devil
Nederlands: wervelwind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|