springstof [boodskap #132595] |
Sat, 08 August 2020 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
springstof
Afbreking: spring•stof
Uitspraak: /ˈsprəŋstof/
Selfstandige naamwoord: springstof
Meervoud: springstowwe
Betekenis:
• 'n Chemiese stof wat kan ontplof.
Gebruik:
• Die brug is met 'n onbekende springstof opgeblaas.
Sinoniem:
• plofstof
Afgelei:
• springstoflading
Vertaling:
Engels: explosive, blasting agent
Nederlands: springstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|