skeepvaart [boodskap #132594] |
Sa, 08 Augustus 2020 10:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skeepvaart
Afbreking: skeep•vaart
Samestelling: skeep + vaart
Selfstandige naamwoord: skeepvaart
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vervoer en verkeer van goedere, mense en diere oor water.
Gebruik:
• Omdat net 'n gedeelte van die ysberge bo die water gesien kan word, hou dit 'n groot gevaar vir skeepvaart in.
Vertaling:
Engels: shipping, navigation
Nederlands: scheepvaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|