Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kindertaal
kindertaal [boodskap #132585] Sat, 08 August 2020 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kindertaal
Afbreking: kin•der•taal


Selfstandige naamwoord: kindertaal
Meervoud: kindertale

Betekenis:
• Vereenvoudigde taal vir jong kinders, waarin moeilike woorde soms verkort en vereenvoudig word.

Gebruik:
• In kindertaal word die woord "bersie" soms as troetelwoord vir 'n "kombers" gebruik.

Vertaling:
Engels: child language
Nederlands: kindertaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insekdoder
Volgende onderwerp: kolwyntjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:49:47 UTC 2025