Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kladpapier
kladpapier [boodskap #132581] Fri, 07 August 2020 20:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kladpapier
Afbreking: klad•pa•pier
Samestelling: klad + papier


Selfstandige naamwoord: kladpapier
Meervoud: kladpapiere
Verkleinwoord: kladpapiertjie
Meervoud van verkleining: kladpapiertjies

Betekenis:
• Absorberende papier met hoe kapillêre werking waarmee 'n vloeistof (soos ink) opgedroog word.
• Papier vir vlugtige aantekeninge, waarop voorlopige werk voorberei word.

Gebruik:
• Sy vee die oortollige vet aan 'n stukkie kladpapier af.
• Gebruik kladpapier om jou antwoord uit te werk.

Verwant:
• kladboek
• kladwerk

Vertaling:
Engels: blotting-paper; scrap paper, scribbling-paper
Nederlands: kladpapier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigsag
Volgende onderwerp: teister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 13:42:34 UTC 2025