sigsag [boodskap #132580] |
Fri, 07 August 2020 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sigsag
Afbreking: sig•sag
Bywoord: sigsag
Betekenis:
• Met skerp hoeke heen en weer. Skerp links, dan skerp regs en andersom.
Gebruik:
• Die dronk man strompel sigsag oor die snelweg.
Afgelei:
• sigsagblits
• sigsagkabelsteek
• sigsagsgewys
• sigsagpatroon
• sigsagsteek
• sigsagvormig
Verwant:
• laveer
Vertaling:
Engels: zigzag
Nederlands: zigzag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|