Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laveer
laveer [boodskap #132579] Fri, 07 August 2020 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laveer
Afbreking: la•veer


Werkwoord: laveer
Verlede tyd: het gelaveer

Betekenis:
• Om heen en weer te beweeg, sigsag soos wanneer daar met 'n seilboot teen die wind opgeseil word.

Gebruik:
• Die skip laveer met moeite deur die nou straat.

Afgelei:
• laverend
• oplaveer

Vertaling:
Engels: to tack
Nederlands: laveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeduiwel
Volgende onderwerp: sigsag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:57:31 UTC 2025