Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seeduiwel
seeduiwel [boodskap #132578] Fri, 07 August 2020 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seeduiwel (manta).
'n Seeduiwel (manta).
'n Seeduiwel, <i>Lophius piscatorius</i>.
'n Seeduiwel, Lophius piscatorius.
seeduiwel
Afbreking: see•dui•wel
Samestelling: see + duiwel


Selfstandige naamwoord: seeduiwel
Meervoud: seeduiwels
Verkleinwoord: seeduiweltjie
Meervoud van verkleining: seeduiweltjies

Betekenis:
• 'n Manta, seevis van die rogfamilie met "vlerke".
• 'n Seevis met 'n uitgroeisel aan die kop wat as lokaas vir prooi dien (orde Lophiiformes).

Gebruik:
• Die visserman het 'n seeduiwel gevang.

Vertaling:
Engels: sea devil, monkfish, anglerfish
Nederlands: zeeduivel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrup
Volgende onderwerp: laveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:49:07 UTC 2025