Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reik
reik [boodskap #132576] Fri, 07 August 2020 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reik
Afbreking: reik


Werkwoord: reik
Verlede tyd: het gereik

Betekenis:
• Die hand uitstrek na iets; aanbied.

Gebruik:
Reik na die sterre.

Spreekwoord:
• Iemand die hand reik. [Iemand help.]

Homofoon:
• ryk (welgesteld en vermoënd)

Afgelei:
• bereik
• reikafstand
• reikhoogte
• reikwydte
• uitreik

Vertaling:
Engels: to reach, stretch
Nederlands: reiken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skadeloos
Volgende onderwerp: korrup
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:06:34 UTC 2025