skadeloos [boodskap #132575] |
Fri, 07 August 2020 18:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skadeloos
Afbreking: ska•de•loos
Samestelling: skade + -loos
Byvoeglike naamwoord: skadeloos
Vergrotende trap: skadeloser
Oortreffende trap: skadeloosste
Attributief: skadelose
Betekenis:
• Sonder skade; sonder om enige skade te ly of te ondervind.
Gebruik:
• Mense wat vir meer as 5 jaar skadeloos bestuur, kry 'n korting op hul premies.
Sinoniem:
• onbeskadig
Afgelei:
• skadeloosstelling
Vertaling:
Engels: undamaged, without loss
Nederlands: schadeloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|