lyer [boodskap #132571] |
Fri, 07 August 2020 13:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lyer
Afbreking: ly•er
Selfstandige naamwoord: lyer
Meervoud: lyers
Verkleinwoord: lyetjier
Meervoud van verkleining: lyertjies
Betekenis:
• Iemand wat aan iets ly.
Gebruik:
• Hoe langer die lyer wag, hoe ernstiger word die probleem.
Homofoon:
• leier (persoon wat lei; voorloper; aanvoerder)
Afgelei:
• jiglyer
• kankerlyer
• lepralyer
• longlyer
• lupuslyer
• maagleier
• senuweelyer
• teringlyer
Vertaling:
Engels: sufferer
Nederlands: lijder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|