Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petisie
petisie [boodskap #132567] Do., 06 Augustus 2020 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24473
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
petisie
Afbreking: pe•ti•sie


Selfstandige naamwoord: petisie
Meervoud: petisies
Verkleinwoord: petisietjie
Meervoud van verkleining: petisietjies

Betekenis:
• 'n Formele versoek, deur 'n groep mense onderteken, met 'n politieke of maatskaplike doel.

Gebruik:
• Duisende mense het 'n petisie onderteken om te vra dat plaasmoorde tot 'n prioriteitsmisdaad verklaar word.

Sinoniem:
• beswaarskrif
• versoekskrif

Afgelei:
• petisionaris
• petisioneer

Vertaling:
Engels: petition
Nederlands: petitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekordeksamen
Volgende onderwerp: sein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 04:07:05 UTC 2026