Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesag
gesag [boodskap #132564] Thu, 06 August 2020 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesag
Afbreking: ge•sag


Selfstandige naamwoord: gesag
Meervoud:

Betekenis:
• Die bevoegdheid om besluite te neem of oor wettige magte beskik.

Gebruik:
Gesag vorm die basis van die samelewing, sodat dit gedissiplineerd verloop en nie in anargie oorgaan nie.

Sinoniem:
• outoriteit

Afgelei:
• gesaghebbend
• gesagsdraer
• gesagvoerder
• oppergesag

Vertaling:
Engels: authority, power, prestige
Nederlands: gezag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsag
Volgende onderwerp: aanmerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:37:35 UTC 2025