eerloos [boodskap #132562] |
Thu, 06 August 2020 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eerloos
Afbreking: eer•loos
Byvoeglike naamwoord: eerloos
Attributief: eerlose
Betekenis:
• Sonder eergevoel.
Gebruik:
• So sê die Here my God: "Jy het jou eerloos gedra, jou sonder skaamte ontbloot om met jou minnaars te hoereer, met al jou afskuwelike afgode. [Esegiël 16:36]
Sinoniem:
• oneerbaar
• oneervol
• roemloos
• skandelik
Antoniem:
• eervol
Afgelei:
• eerloosheid
Vertaling:
Engels: dishonourable, honourless, without honour
Nederlands: eerloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|