Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groottoon
groottoon [boodskap #132559] Thu, 06 August 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die groottoon is die een aan die regterkant.
Die groottoon is die een aan die regterkant.
groottoon
Afbreking: groot•toon
Samestelling: groot + toon
Uitspraak: /χruət.tuən/


Selfstandige naamwoord: groottoon
Meervoud: groottone
Verkleinwoord: groottoontjie
Meervoud van verkleining: groottoontjies

Betekenis:
• Die grootste toon aan die voet.

Gebruik:
• Die groottoon het twee litte, in teenstelling tot die ander tone wat drie litte het.

Vertaling:
Engels: big toe
Nederlands: grote teen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beleefdheid
Volgende onderwerp: brommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:02:28 UTC 2025