Delila [boodskap #132556] |
Wed, 05 August 2020 21:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Delila
Afbreking: de•li•la
Selfstandige naamwoord: Delila
Meervoud: Delila's
Betekenis:
• 'n Verleidelike vrou.
Gebruik:
• Toe Delila sy lang hare, die simbool van sy nasireërskap, stilletjies afsny, het Simson se Godgegewe krag van hom gewyk.
Vertaling:
Engels: Delilah
Nederlands: Delila
Nota:
• Afgelei van Delila, die vrou wat Simson in Rigters 16 verlei het.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|