hoenderhok [boodskap #132553] |
Wo, 05 Augustus 2020 15:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoenderhok
Afbreking: hoen•der•hok
Samestelling: hoender + hok
Selfstandige naamwoord: hoenderhok
Meervoud: hoenderhokke
Verkleinwoord: hoenderhokkie
Meervoud van verkleining: hoenderhokkies
Betekenis:
• 'n Hok waarin hoenders en ander pluimvee aangehou word.
Gebruik:
• 'n Luiperds by die Kompanjie se hoenderhok ingebreek en die enigste 3 ganse wat hul oorgehad het die nek afgebyt.
Spreekwoord:
• 'n Knuppel in die hoenderhok gooi. ['n Opskudding veroorsaak.]
Vertaling:
Engels: poultry house, henhouse, hennery, fowl-run
Nederlands: hoenderhok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|