Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kranksinnig
kranksinnig [boodskap #132549] Wed, 05 August 2020 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kranksinnig
Afbreking: krank•sin•nig


Byvoeglike naamwoord: kranksinnig
Vergrotende trap: kranksinniger
Oortreffende trap: kranksinnigste
Attributief: kranksinnige

Betekenis:
• Wat nie normaal optree nie, maar aan 'n geestesiekte ly.

Gebruik:
• Die kranksinnige man hoort in 'n gestig.

Sinoniem:
• besete
• mal
• sielsiek
• stapelgek
• waansinnig

Afgelei:
• kranksinnigegestig
• kranksinniges
• kranksinnigeverpleegster
• kranksinnigeverpleger
• kranksinnigeverpleging
• kranksinnigheid

Vertaling:
Engels: mad, crazy, insane, nuts
Nederlands: krankzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiktiewe
Volgende onderwerp: tuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:53:44 UTC 2025