Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luisteraar
luisteraar [boodskap #132547] Tue, 04 August 2020 21:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
luisteraar
Afbreking: luis•te•raar
Samestelling: luister + -aar
Uitspraak: /ˈlœi̯.stəˌrɑːr/


Selfstandige naamwoord: luisteraar
Meervoud: luisteraars
Verkleinwoord: luisteraartjie
Meervoud van verkleining: luisteraartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat luister (of afluister).

Gebruik:
• Iemand wat na die radio luister word 'n luisteraar genoem, terwyl iemand wat na die TV kyk 'n kyker genoem word.

Afgelei:
• luisteraarstalle
• luisteraarsyfers

Vertaling:
Engels: listener, eavesdropper
Nederlands: luisteraar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losbars
Volgende onderwerp: fiktiewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:01:01 UTC 2025