Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losbars
losbars [boodskap #132546] Tue, 04 August 2020 21:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
losbars
Afbreking: los•bars
Samestelling: los + bars
Uitspraak: /ˈlɔs.bars/


Werkwoord: bars los, losbars
Verlede tyd: het losgebars
Teenwoordige deelwoord: losbarstende

Betekenis:
• Deur te bars skielik losgaan.

Gebruik:
• Hy bloos verleë toe sy broek se naat losbars.

Sinoniem:
• losbreek
• losgaan
• lostrek
• uitspat

Afgelei:
• losbarsting

Vertaling:
Engels: to break loose, erupt, explode
Nederlands: losbarsten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fassineer
Volgende onderwerp: luisteraar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:02:15 UTC 2025