fassineer [boodskap #132545] |
Tue, 04 August 2020 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fassineer
Afbreking: fas•si•neer
Uitspraak: /ˌfa.siˈnɪə̯r/
Werkwoord: fassineer
Verlede tyd: het gefassineer
Betekenis:
• Die aandag aangryp.
Gebruik:
• Treine fassineer my al van kleins af.
Sinoniem:
• bekoor
• betower
• boei
• prikkel
Antoniem:
• verveel
Afgelei:
• fassinasie
• fassinerend
Vertaling:
Engels: to fascinate, interest, captivate
Nederlands: fascineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|