kokarde [boodskap #132541] |
Tue, 04 August 2020 15:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kokarde
Afbreking: ko•kar•de
Selfstandige naamwoord: kokarde
Meervoud: kokardes
Betekenis:
• Onderskeidingsteken of versiersel wat aan 'n hoed of ander kledingstuk vasgesit is.
Gebruik:
• Die offisiere se hoofdeksels is met kokardes gelaai.
Vertaling:
Engels: cockade, badge, rosette
Nederlands: kokarde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|