makou [boodskap #132534] |
Mon, 03 August 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
makou
Afbreking: ma•kou
Uitspraak: /maˈkœu̯/, /məˈkœu̯/
Selfstandige naamwoord: makou
Meervoud: makoue
Verkleinwoord: makoutjie
Meervoud van verkleining: makoutjies
Betekenis:
• 'n Soort mak eend, Cairina moschata.
Gebruik:
• Die makou het feitlik geen vet nie en is dus 'n gewaardeerde vleisbron.
Afgelei:
• makoueend
• makoumannetjie
• makouwyfie
• wildemakou
Vertaling:
Engels: muscovy duck
Nederlands: muskuseend, barbarie-eend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|