eersug [boodskap #132528] |
Mon, 03 August 2020 12:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eersug
Afbreking: eer•sug
Selfstandige naamwoord: eersug
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sterk verlange na eer of roem.
Gebruik:
• Hy ly aan ernstige eersug.
Sinoniem:
• ambisie
• eergierigheid
• eersoekerigheid
• roem
• ywer
Afgelei:
• eersugtig
• eersugtiges
• eersugtigheid
Vertaling:
Engels: ambition
Nederlands: eerzucht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|