sfinks [boodskap #132526] |
Mon, 03 August 2020 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sfinks
Afbreking: sfinks
Selfstandige naamwoord: sfinks
Meervoud: sfinkse
Betekenis:
• 'n Mitiese wese (of beeld daarvan) met die kop van 'n mens en die lyf van 'n leeu.
Gebruik:
• Die Groot Sfinks van Giza is die bekendste sfinks.
Afgelei:
• sfinksagtig
Vertaling:
Engels: sphinx
Nederlands: sfinx
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|