Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krotbuurt
krotbuurt [boodskap #132524] Mon, 03 August 2020 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
krotbuurt
Afbreking: krot•buurt
Samestelling: krot + buurt


Selfstandige naamwoord: krotbuurt
Meervoud: krotbuurte
Verkleinwoord: krotbuurtjie
Meervoud van verkleining: krotbuurtjies

Betekenis:
• 'n Arm en vervalle buurt in 'n dorp of stad.

Gebruik:
• Plakkers is besig om die spogbuurt in 'n krotbuurt te omskep.

Sinoniem:
• agterbuurt
• agterwyk
• onderdorp

Antoniem:
• spogbuurt

Afgelei:
• krotbuurtopruiming

Vertaling:
Engels: slum
Nederlands: krottenbuurt, achterbuurt, sloppenwijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulpbronplan
Volgende onderwerp: weiveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:13:15 UTC 2025