volharding [boodskap #132518] |
Sun, 02 August 2020 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volharding
Afbreking: vol•har•ding
Uitspraak: /ˌfɔlˈɦar.dəŋ/
Selfstandige naamwoord: volharding
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wil om dit waarmee mens besig is tot die einde toe te voer.
Gebruik:
• Sy volharding waar vele ander sou tou opgooi is prysenswaardig.
Vertaling:
Engels: persistence, perseverance
Nederlands: volharding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|