doodstil [boodskap #132517] |
Sun, 02 August 2020 19:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodstil
Afbreking: dood•stil
Samestelling: dood + stil
Uitspraak: /ˈdʊə̯t.stəl/
Byvoeglike naamwoord: doodstil
Attributief: doodstille
Betekenis:
• Intensiewe vorm van stil; baie stil.
Gebruik:
• Toe die skoolhoof instap word die saal skielik doodstil.
Sinoniem:
• botstil
• grafstil
• kerkstil
• roerloos
• stokstil
• tjoepstil
Vertaling:
Engels: stock-still, silent as the grave
Nederlands: doodstil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|