dorstig [boodskap #132516] |
Sun, 02 August 2020 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dorstig
Afbreking: dors•tig
Uitspraak: /ˈdɔr.stəχ/
Byvoeglike naamwoord: dorstig
Vergrotende trap: dorstiger
Oortreffende trap: dorstigste
Attributief: dorstige
Partitief: dorstigs
Betekenis:
• Wat na water of 'n nattigheid smag.
• (figuurlik) Met 'n sterk verlange; smagtend.
Gebruik:
• Na die hittegolf het die diere dorstig na die watergat gehardloop.
• Laat jou dorstige siel mildelik drink.
Afgelei:
• dorstigheid
Vertaling:
Engels: thirsty, dry
Nederlands: dorstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|