tjalie [boodskap #132510] |
Sun, 02 August 2020 11:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjalie
Afbreking: tja•lie
Selfstandige naamwoord: tjalie
Meervoud: tjalies
Verkleinwoord: tjalietjie
Meervoud van verkleining: tjalietjies
Betekenis:
• 'n Langwerpige stuk doek wat losweg om die skouers of nek gedra word.
Gebruik:
• Dit is maklik om 'n tjalie te brei en mens kan dit op verskeie maniere dra.
Vertaling:
Engels: shawl
Nederlands: sjaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|