slaginstrument [boodskap #132509] |
Sun, 02 August 2020 11:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaginstrument
Afbreking: slag•in•stru•ment
Samestelling: slag + instrument
Selfstandige naamwoord: slaginstrument
Meervoud: slaginstrumente
Verkleinwoord: slaginstrumentjie
Meervoud van verkleining: slaginstrumentjies
Betekenis:
• 'n Musiekinstrument wat 'n klank maak as iets daarop slaan.
Gebruik:
• 'n Simbaal is, net soos 'n drom en 'n xilofoon, 'n slaginstrument .
Sinoniem:
• perkussie-instument
Hiperoniem:
• musiekinstrument
Vertaling:
Engels: percussion instrument
Nederlands: slaginstrument
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|