beskerming [boodskap #132502] |
Sun, 02 August 2020 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskerming
Afbreking: be•sker•ming
Samestelling: beskerm + -ing
Selfstandige naamwoord: beskerming
Meervoud: –
Betekenis:
• Die daad of proses om iets of iemand te beskerm.
Gebruik:
• Gereelde handewas bied noodsaaklike beskerming teen die virus, mits dit korrek gedoen word.
Sinoniem:
• beskutting
• beveiliging
• bewaring
• proteksie
Afgelei:
• dierebeskerming
• kinderbeskerming
• regsbeskerming
Vertaling:
Engels: protection, defence
Nederlands: bescherming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|