omstandigheid [boodskap #132493] |
Sat, 01 August 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omstandigheid
Afbreking: om•stan•dig•heid
Uitspraak: /ɔmˈstan.dəχˌɦəi̯t/
Selfstandige naamwoord: omstandigheid
Meervoud: omstandighede
Verkleinwoord: omstandigheidjie
Meervoud van verkleining: omstandigheidjies
Betekenis:
• 'n Gegewe toestand; hoe 'n saak hom voordoen.
Gebruik:
• Oor die tyd en omstandigheid wanneer hierdie dinge sal gebeur, is dit nie nodig om aan julle te skrywe nie, broers. [1 Tessalonisense 5]
Sinoniem:
• besonderheid
• gesteldheid
• situasie
• toestand
Vertaling:
Engels: circumstance, circumstantiality, condition
Nederlands: omstandigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|