wildebees [boodskap #132492] |
Sat, 01 August 2020 17:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wildebees
Afbreking: wil•de•bees
Samestelling: wilde + bees
Selfstandige naamwoord: wildebees
Meervoud: wildebeeste
Verkleinwoord: wildebeesie
Meervoud van verkleining: wildebeesies
Betekenis:
• 'n Hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.
Gebruik:
• Die wildebees het 'n logge voorkoms, wat veroorsaak word deur die diere se groot kop, die kort maar gespierde nek en die boggel op die rug.
Hiperoniem:
• wildsbok
Hiponiem:
• blouwildebees
• swartwildebees
Vertaling:
Engels: gnu, wildebeest
Nederlands: wildebeest, gnoe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|