samespraak [boodskap #132485] |
Sat, 01 August 2020 16:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
samespraak
Afbreking: sa•me•spraak
Uitspraak: /ˈsɑː.məˌsprɑːk/
Selfstandige naamwoord: samespraak
Meervoud: samensprake
Verkleinwoord: samesprakie
Meervoud van verkleining: samesprakies
Betekenis:
• 'n Gesprek tussen twee of meer persone.
Gebruik:
• Daar is in samespraak met die polisie besluit om die granaat tot ontploffing te bring.
Sinoniem:
• dialoog
• tweegesprek
• tweespraak
Antoniem:
• alleenspraak
Vertaling:
Engels: discussion, conversation, dialogue
Nederlands: samenspraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|