ontdooi [boodskap #132484] |
Sat, 01 August 2020 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontdooi
Afbreking: ont•dooi
Werkwoord: ontdooi
Verlede tyd: het ontdooi
Betekenis:
• Uit 'n bevrore toestand haal; die ys laat smelt.
• (figuurlik) Opwarm teenoor iets of iemand.
Gebruik:
• Plaas die vleis oornag in die yskas om te ontdooi.
• Sy het stadig teenoor ons ontdooi en later selfs eerste gegroet.
Sinoniem:
• ontvries
Afgelei:
• ontdooiing
Vertaling:
Engels: to defrost, thaw
Nederlands: ontdooien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|