Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wantrou
wantrou [boodskap #132483] Sat, 01 August 2020 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wantrou
Afbreking: wan•trou


Werkwoord: wantrou
Verlede tyd: het wantrou

Betekenis:
• Nie vertrou nie.

Gebruik:
Wantrou e-posse van onbekende senders en moenie op verdagte skakels kliek nie.

Antoniem:
• vertrou

Afgelei:
• wantroue
• wantrouig

Vertaling:
Engels: to distrust, mistrust, suspect
Nederlands: wantrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wantroue
Volgende onderwerp: ontdooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:59:57 UTC 2025