wantroue [boodskap #132482] |
Sat, 01 August 2020 14:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wantroue
Afbreking: wan•trou•e
Uitspraak: /ˈvanˌtrœu̯.ə/
Selfstandige naamwoord: wantroue
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gebrek aan vertroue.
Gebruik:
• 'n Mosie van wantroue is teen die voorsitter ingedien.
Sinoniem:
• agterdog
• suspisie
Antoniem:
• vertroue
Afgelei:
• wantrouig
Vertaling:
Engels: distrust, suspicion
Nederlands: wantrouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|