lafhartig [boodskap #132480] |
Sat, 01 August 2020 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lafhartig
Afbreking: laf•har•tig
Uitspraak: /ˌlafˈɦar.təχ/
Byvoeglike naamwoord: lafhartig
Vergrotende trap: lafhartiger
Oortreffende trap: lafhartigste
Attributief: lafhartige
Partitief: lafhartigs
Betekenis:
• Wat bang is en gevaar vermy.
Gebruik:
• Hy het lafhartig op die vlug geslaan.
Sinoniem:
• bang
• bevrees
• papbroekig
Antoniem:
• dapper
• heldhaftig
Afgelei:
• lafhartigheid
Vertaling:
Engels: cowardly, craven
Nederlands: lafhartig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|