Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandelik
skandelik [boodskap #132473] Sat, 01 August 2020 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skandelik
Afbreking: skan•de•lik
Uitspraak: /ˈskan.də.lək/


Byvoeglike naamwoord: skandelik
Vergrotende trap: skandeliker
Oortreffende trap: skandelikste
Attributief: skandelike
Partitief: skandeliks

Betekenis:
• Wat 'n skande is; waaroor mens jou skaam.

Gebruik:
• Hy het hom skandelik gedra.

Sinoniem:
• eerloos
• skandalig
• skreiend
• oneerbaar
• oneervol

Afgelei:
• skandelikheid

Vertaling:
Engels: disgraceful, shameful, scandalous, outrageous
Nederlands: schandelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wysvinger
Volgende onderwerp: bekostig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:28:03 UTC 2025